Hartebeestloop

NEWS AND EVENTS

The latest News:
INVITATION / UITNODIGING
Date:
May 2021


Jumpstart to the English version

Goeiedag medeboere en vriende!


Namibië is mooi! Hartebeestloop is mooi!

Ons dank die Liewe Vader vir sy genade, liefde en seën. Daar is gedeeltes waar gemeenskappe nog reën moet kry – ons is saam met julle op die knieë met oë opgeslaan na Bo.

Dit gaan goed met die landbou! Speenkalfpryse is goed, slagpryse is hoog en kwaliteit aanteeldiere is skaars -pryse reflekteer die waarde van die diere. Boerdery is tans ‘n goeie besigheid om in te wees – miskien die beste besigheid!
“Resilience” om die droogtes te oorleef en “bounce back” om te vernuwe en te verbeter, is die beste terme om die boeregemeenskap en hulle bydrae tot die land te beskryf. Daar is ‘n “nuwe” generasie boere wat geleer het uit die verlede maar, nie daar vasgesteek het nie. Hulle neem besluite gebaseer op waar hulle oor 10 jaar wil wees en nie op die “verlede” en “hede” nie.

HARTEBEESTLOOP IS DEEL VAN HIERDIE PROSES!

As jy die res van die Nuusbrief wil lees, druk asb hierdie skakel.

Comments:

{ 0 comments… read them below or add one }
Leave a comment:
Register here if you are new
or
Login here
E-mail: 
Password: 

Forgot your Password?
Back to Top

News Article selected in the Archive of 2021:
WAT MAAK ONS KATALOGUS UNIEK
Date:
March 2021


Die Bonsmara veilingkatalogus is omvattend en propvol inligting oor die amptelike prestasietoetsdata van elke dier.

‘n Toenemende aantal kommersiële boere wil egter meer weet oor die veldprestasies van die bulle, die geskiedenis van die bulmoeders en ander eienskappe wat nie direk in die veilingskatalogus aangedui word nie. Die Hartebeestloop-span het werk hiervan gemaak en sterk gefokus op eienskappe en prestasies wat help om lae insetkoste genetika te identifiseer en dit vir die kommersiële boer maklik te maak om die katalogus te verstaan.

Om meer te lees oor wat Hartebeestloop se Veilingskatalogus bied, volg gerus die skakel: Wat Maak Ons Katalogus Uniek?

The Bonsmara auction catalogue is comprehensive and contains the official performance data of each animal offered on sale.

We have found that an increasing number of commercial farmers want to know more about the actual performance of the bull on the veld, the mother lineage and other traits that are not directly recorded within the catalogue. The Hartebeestloop team got to work on this; by focusing on traits and performance results that help identify low input-cost genetics, it makes it easier for the commercial farmer to understand the catalogue and handpick the right bull.

You can find out more about the Hartebeestloop Auction Catalogue by following this link: What Makes Our Catalogue Unique?

Comments:

{ 0 comments… read them below or add one }
Leave a comment:
Register here if you are new
or
Login here
E-mail: 
Password: 

Forgot your Password?
Back to Top

Archive 2021
Archive 2020
Archive 2019
Archive 2018
Archive 2017
Archive 2016
Archive 2015
Archive 2014
Archive 2013
Archive 2012
Archive 2011
Facebook  Contact us | Copyright 2012, All rights reserved | Sitemap