Hartebeestloop

NEWS AND EVENTS

The latest News:
INVITATION / UITNODIGING
Date:
May 2021


Jumpstart to the English version

Goeiedag medeboere en vriende!


Namibië is mooi! Hartebeestloop is mooi!

Ons dank die Liewe Vader vir sy genade, liefde en seën. Daar is gedeeltes waar gemeenskappe nog reën moet kry – ons is saam met julle op die knieë met oë opgeslaan na Bo.

Dit gaan goed met die landbou! Speenkalfpryse is goed, slagpryse is hoog en kwaliteit aanteeldiere is skaars -pryse reflekteer die waarde van die diere. Boerdery is tans ‘n goeie besigheid om in te wees – miskien die beste besigheid!
“Resilience” om die droogtes te oorleef en “bounce back” om te vernuwe en te verbeter, is die beste terme om die boeregemeenskap en hulle bydrae tot die land te beskryf. Daar is ‘n “nuwe” generasie boere wat geleer het uit die verlede maar, nie daar vasgesteek het nie. Hulle neem besluite gebaseer op waar hulle oor 10 jaar wil wees en nie op die “verlede” en “hede” nie.

HARTEBEESTLOOP IS DEEL VAN HIERDIE PROSES!

As jy die res van die Nuusbrief wil lees, druk asb hierdie skakel.

Comments:

{ 0 comments… read them below or add one }
Leave a comment:
Register here if you are new
or
Login here
E-mail: 
Password: 

Forgot your Password?
Back to Top

News Article selected in the Archive of 2021:
Boer SLIM met die REGTE DIERE
Date:
March 2021


Namibiese boere is in ‘n bevoorregte posisie dat hulle toegang het tot goeie genetiese materiaal van alle beesrasse.

Sterk telersgenootskappe, goeie telers, die gebruik van nuwe tegnologie en ‘n wetenskaplike benadering is van die belangriker dryfvere om die vleisbeesbedryf te bevorder.

Om die res van die artikel te lees wat Joggie Briedenhann vir die Agriforum geskryf het (April 2021), kliek gerus die skakel: "Boer slim met die regte diere"


Namibian farmers are privileged to have access to the best genetic material of all cattle breeds.

Robust breeder associations, good breeders, the use of new technology and a scientific approach are some of the most important drives that promote the beef cattle industry.

To read Joggie's article pubished in the AgriForum click on this link: "Clever Farming with Smart Cattle"
.


Comments:

{ 0 comments… read them below or add one }
Leave a comment:
Register here if you are new
or
Login here
E-mail: 
Password: 

Forgot your Password?
Back to Top

Archive 2021
Archive 2020
Archive 2019
Archive 2018
Archive 2017
Archive 2016
Archive 2015
Archive 2014
Archive 2013
Archive 2012
Archive 2011
Facebook  Contact us | Copyright 2012, All rights reserved | Sitemap