Hartebeestloop

Articles

In this section of the website we feature ALL the articles written by HARTEBEESTLOOP BONSMARAS, mainly from our Bonsmara stud breeding program. In most of the articles we refer to what works for us at Hartebeestloop and how we do things in our Bonsmara stud. We also have articles done by other authors. If we can learn from you, we certainly will publish your work! This is a very comprehensive part of this website and we hope you enjoy reading and learning here!

CONTACT US: JOGGIE BRIEDENHANN +264 81 231 6169 (jbried@joggie.com.na)

Publication selected in the Archive of 2013:
Wat gaan aan binne die RUMEN van herkouers op natuurlike weidings?
Date:
June 2013

(Kenneth Botha, NutriGenics, vir Feedmaster.
Lesing gehou tydens Hartebeestloop/Agra Boeredag 2013)

The slides for this lecture are only available in Afrikaans.



Laai PDF af / DOWNLOAD PDF:
Wat gaan aan binne die RUMENS van herkouers op NATUURLIKE weiding? (5 MB)

Bedankingsbrief

Bedankingsbrief vanaf Kenneth Botha na die Hartebeestloop/Agra Boeredag 2013.

3 Junie 2013

Hallo Joggie

Ek wil julle eerstens bedank vir die uitnodiging na julle dag toe. Dit was sowaar ‘n voorreg om deel daarvan te kon wees.

Baie geluk aan jou en jou span. Dit was uitstekend georganiseer en een van die beste dae en veilings wat ek al bygewoon het oor die wêreld. Die fokus en die entoësiasme is ongekend en dit is sekerlik waarom julle so suksesvol is. Om soveel mense, passie en energie te beleef in tye van ernstige droogte was ongelooflik.

Baie geluk hiermee. Dit is tye soos hierdie tesame met mense soos julle wat almal se “vlammetjie” ekstra helder laat brand. Ek het veral julle fokus op meeting van alle eienskappe baie geniet.

Ek heg ook my lesing se skyfies aan, indien julle dit op julle webbladsy wil publiseer vir boere wat weer hierna wil gaan kyk.

Nogmaals dankie vir die gasvryheid en die voorreg om van die mense en die besighede in Hartebeestloop te kon leer.

Groete

Kenneth Botha
Director (Managing)




Pri.Sci.Nat (Reg no : 400030/04)
Office : +27 12 667 3961
Mobile: +27 82 89 414 88
Fax : + 27 866892709
E-mail: kbotha@nutrigenics.co.za
Physical Address (samples) : 24 Alexandra Road, Irene, Centurion

Comments:

{ comments… read them below or add one }
Leave a comment:
Register here if you are new
or
Login here
E-mail: 
Password: 

Forgot your Password?
Back to Top

Archive 2018
Archive 2016
Archive 2015
Archive 2014
Archive 2013
Archive 2012
Archive 2011
Archive 2010
Archive 2009
Archive 2008
Facebook  Contact us | Copyright 2012, All rights reserved | Sitemap