News Article selected in the Archive of 2018: HOE ROOIER, HOE MOOIER!
Date: July 2018
En hoekom nie, want rooi bly net altyd mooi!!
Dis natuurlik die jaarlikse Bonsmara Veiling/ waarna ons verwys, op 9 Augustus by die Agra Veilingskrale.
HART 15-0331 is een van 4 Bonsmara bulle wat ons bring, en is ons wys hom hier in die video.
Hy is mediumraam met uitstekende aanpasbaarheid en is lekker gehard. Hier is ‘n bul met uitstaande vermoë vir groei, vleisopbrengs en produksie. Hy kom uit baie goeie moederlyne aan beide vaders-en moederskant.
Kliek hier vir meer inligting oor al 4 Gobabis veilingsbulle asook meer inligting oor die veiling. Hoop om jou op 9 Augustus te sien!