Hartebeestloop

NEWS AND EVENTS

The latest News:
G8 Veiling 2018
30 Augustus 11H30
Date:
August 2018


Dis weer G8 veiling tyd!

Op 30 Augustus bied ons weer top Bonsmara bulle aan by die Windhoek Agra ring, om 11h30. Volg gerus die skakel om al die bulle en beskrywings te besigtig.

Die Bonsmara is bekend as maklike boerbees.

Een van die ras se baie goeie eienskappe is dat meeste bulle op verse en koeie gebruik kan word – in boeretaal staan dit bekend as “All Rounder” bulle. Hierdie is tipiese kalfgemak bulle met ook goeie bouvorm wat swaar speenkalwers en goeie osse sal produseer.

Dit is diè tipe bulle waaruit boere vervangingsverse moet teel – veral as die bulle positief is op melkwaardes. Die verse is gewoonlik “easy fleshing”, sit gou vet aan, kom vinnig in kondisie om bul te vat en het genoeg melk om ‘n goeie kalf te speen.

Dit was dan ook die kriteria wat gebruik is om die G8 veilingsbulle uit te kies. 4 Uit die 5 Hartebeestloop bulle is “All Rounders” en al 5 bulle is positief op melkwaarde.


HART 15-0152 (links) & HART 15-0098 (regs)

Comments:

{ 0 comments… read them below or add one }
Leave a comment:
Register here if you are new
or
Login here
E-mail: 
Password: 

Forgot your Password?
Back to Top

News Article selected in the Archive of 2017:
Veilingsbulle op die web * Auction Bulls on the web
Date:
April 2017


Dit is amper al weer tyd vir ons jaarlikse veiling op Hartebeestloop. En hierdie jaar vier ons die 10de herdenking van ons veilings! Al die bulle se fotos en beskrywings is reeds gelaai. Kyk gerus ook na al die ander inligting. Vir maklike verwysing, volg gerus die skakels hier onder:

  1. Veilingsbulle 2017 - gaan ook gerus na “Descriptions All” vir makliker lees van al die beskrywings (onthou om "kies Afrikaans" te druk vir NOG makliker!
  2. Boeredag program
  3. Nuusbrief vanaf Joggie

Weereens ‘n hartlike uitnodiging na ons veiling op Vrydag 19 Mei, 11H00, op die plaas Hartebeestloop.


It is almost time again for the yearly auction at Hartebeestloop! This year we are celebrating our 10th anniversary and we are going big! All the photographs and descriptions have been posted already. Please also see all the other information by clicking on the links below:

  1. Auction Bulls 2017 - do also go to “Descriptions All” for an easier way to read all the descriptions at once (and remember to click "View English" to make it even easier!)
  2. Farmers’ Day programme
  3. Newsletter from Joggie

I would once again like to cordially invite you to the auction on Friday 19 May, 11H00, on the farm Hartebeestloop.

Comments:

{ 3 comments… read them below or add one }
Herman from South Africa - April 12, 2017, 8:28 am
Ek wil graag navraag doen oor verbly Donderdag -kry nie reg op webbladsy nie ?
Reply
Leave a comment:
Register here if you are new
or
Login below
E-mail: 
Password: 

Forgot your Password?
Hartebeestloop from Namibia - April 12, 2017, 12:55 pm
Herman sal jy so gaaf wees om vir Jonay te kontak. Sy sal jou met alles kan help. Haar epos adres is JonayBriedenhann@joggie.com.na Alternatief kontak asb direk vir Joggie by jbried@joggie.com.na Ons sal jou graag wil ontvang!
Reply
Leave a comment:
Register here if you are new
or
Login below
E-mail: 
Password: 

Forgot your Password?
Zelda from Namibia - April 12, 2017, 1:20 pm

Reply
Leave a comment:
Register here if you are new
or
Login below
E-mail: 
Password: 

Forgot your Password?
Leave a comment:
Register here if you are new
or
Login here
E-mail: 
Password: 

Forgot your Password?
Back to Top

Archive 2018
Archive 2017
Archive 2016
Archive 2015
Archive 2014
Archive 2013
Archive 2012
Archive 2011
Facebook  Contact us | Copyright 2012, All rights reserved | Sitemap