Hartebeestloop

NEWS AND EVENTS

The latest News:
REAP THE BENEFIT!
Date:
October 2017


Joggie has reaped big time this time and everybody here at home (and elsewhere) are immensely proud of him.
He has been appointed the winner of the SOUTHERN AFRICAN STUD BREEDER 2017 for Landbouweekblad/Breedplan at the awards ceremony of Aldam Stockman School DD 19 October. His big smile says it all 😊

But for those knowing Joggie, he has reaped the benefits for what he has not “worked” for, because if you do what you ENJOY doing, you have not worked a single day of your life. LOL!

On a more serious note, this is a biggie for us at Hartebeestloop and we cherish this award!

The home base at Hartebeestloop Bonsmaras knows exactly what it takes to win something like this – hours on hours of dedicated hard work and effort over many years.

Congratulations Joggie, you do us proud!



Comments:

{ 0 comments… read them below or add one }
Leave a comment:
Register here if you are new
or
Login here
E-mail: 
Password: 

Forgot your Password?
Back to Top

News Article selected in the Archive of 2016:
Bonsmaras – “MOVERS” en “SHAKERS”!
Date:
August 2016


Die Bonsmaras beweeg in Namibië! Die raspromosiedag met al die verrigtinge is skaars verby, toe is die nuwe Gobabis Bonsmara veiling op ons. Die veiling was gekombineer met ‘n voorafgaande Boeredag met verskeie sprekers en die omgewing se boere het dit baie geniet en leersaam gevind. Die veiling het werklik goed afgeloop en goeie pryse is behaal. Lees gerus die kort berig op Hartebeestloop Bonsmaras se Facebook Page. Ons sien uit na toekomstige goeie verhoudinge met boere uit die Ooste!

Nou lê die G8 Veiling voor en prag-bulle is beskikbaar. Die veiling vind plaas in die Windhoek Agra Ring op 1 September, om 17H00.

Al die foto’s van die bulle nou reeds gelaai op hierdie webtuiste en volg gerus net hierdie skakel. Meeste bulbeskrywings is ook beskikbaar (volg gerus hierdie skakel).



Soos julle reeds weet, is daar verskeie telers wat gesamentlik aan hierdie veiling deelneem, en daar is dus te kus en keur aan kwaliteit Bonsmara bulle, uit baie gedeeltes van Namibië.

Ons sien uit om julle daar te ontvang!

Comments:

{ 0 comments… read them below or add one }
Leave a comment:
Register here if you are new
or
Login here
E-mail: 
Password: 

Forgot your Password?
Back to Top

Archive 2017
Archive 2016
Archive 2015
Archive 2014
Archive 2013
Archive 2012
Archive 2011
Facebook  Contact us | Copyright 2012, All rights reserved | Sitemap