Hartebeestloop

NEWS AND EVENTS

The latest News:
REAP THE BENEFIT!
Date:
October 2017


Joggie has reaped big time this time and everybody here at home (and elsewhere) are immensely proud of him.
He has been appointed the winner of the SOUTHERN AFRICAN STUD BREEDER 2017 for Landbouweekblad/Breedplan at the awards ceremony of Aldam Stockman School DD 19 October. His big smile says it all 😊

But for those knowing Joggie, he has reaped the benefits for what he has not “worked” for, because if you do what you ENJOY doing, you have not worked a single day of your life. LOL!

On a more serious note, this is a biggie for us at Hartebeestloop and we cherish this award!

The home base at Hartebeestloop Bonsmaras knows exactly what it takes to win something like this – hours on hours of dedicated hard work and effort over many years.

Congratulations Joggie, you do us proud!



Comments:

{ 0 comments… read them below or add one }
Leave a comment:
Register here if you are new
or
Login here
E-mail: 
Password: 

Forgot your Password?
Back to Top

News Article selected in the Archive of 2016:
Gee die Bonsmara ‘n kans in jou kudde!
Date:
April 2016

Kyk wie wen die Produsent van die Maand Meatco toekennings vir die afgelope jaar!
6/12 keer is die Bonsmara! Dit is ‘n 50% sukses syfer! Sien die Meatco tabel onderaan die artikel.

Onthou daar is ongeveer 21 verskillende beesrasse teenwoordig in Namibië asook die magdom van kruisings tussen alle rasse, Bonsmara ingesluit. Wat ‘n uitstekende prestasie! Boere vra my gereeld – Nou hoekom is die Bonsmara so suksesvol as kwaliteit slagos?
Onderstaande is wat ek dink:

Die Bonsmara is die enigste ras wat onderworpe is aan verpligte prestasiestoetsing. Daar is geen geregistreerde Bonsmara dier wat nie ‘n proses van prestasietoetsing ondergaan en geslaag het nie. Ons is lankal verby die stadium van “Selection for Beauty” – die Bonsmara maatstaf is “Selection for Profit”. NIKS maak ‘n boer so gelukkig as meer dollars in die sak…

  1. Die Namibiese Bonsmara diere se prestasietoetsing word op die veld gedoen. Dit toets tot ‘n groot mate VELDAANPASBAARHEID en GEHARDHEID. Dit is van die belangrikste eienskappe wat osboere nodig het vir diere om op die veld uit te groei en af te rond.
  2. Die Bonsmara beleid om ‘n mediumraam dier te teel wat vroeg VET neer lê, werk uitstekend om diere vroeg slaggereed te kry op die veld.
  3. Bulle word getoets vir GROEI en swak groeiers word deur die Bonsmara sisteem ge-identifiseer en uitgeskot. Bonsmara bul gebruikers is dus verseker van goeie gemiddelde daaglikse gewigstoename.
  4. Goeie veld voeromsetverhouding – die vermoë om WEIDING IN VLEIS EN GEWIG OM TE SIT is baie belangrik in osproduksie. Bonsmaras word daarvoor getoets en geselekteer en dit werk!
  5. Genoegsame BESPIERING is belangrik en dit word visueel be-oordeel asook gemeet met ultrasoniese skandering. Spiere = vleis = gewig = WINS!
  6. Seleksie vir ‘n hoë uitslagpersentasie en goeie KARKASOPBRENGS by Bonsmaras dra by tot die “Selection for Profit” beginsel.
  7. Die verhoogde gebruik van die Bonsmara in kruisteling. Bonsmara = BASTERKRAG! Die Bonsmara is alreeds ‘n 3-ras saamgestelde bees en doen uitstekend in kruisteling. Die Bonsmara X Brahman en Simmentaler X Bonsmara kruisings is baie gewild. Bonsmara kruisdiere is gereeld onder die Meatco Top 10.
  8. Jy is verseker van goeie Bonsmara bulle dwarsdeur die jaar op verskillende veilings in Namibië. Die keuring en “kyk-weer” standaarde is baie streng vir die veilings.

Daar is nog baie ander redes ook en Bonsmara boere is baie welkom om hulle opinies te gee. So leer ons bymekaar.

Neem die volgende stap om meer winsgewind te boer en koop ‘n Bonsmara!

MEATCO WENNERS – FEB 2015 TOT FEB 2016

Datum
Naam
Totale punt
Top 10 Punt
Ras
Feb 2015
Hartebeestloop Bonsmara
87.17 %
90.48 %
Bonsmara
Mrt 2015
Streicher en Hella Coetzee
90.21 %
91.42 %
Bonsmara
Apr 2015
H. Brummund
89.93 %
90.75%
Simbra
Mei 2015
E.R. Hansen en seun
91.19 %
91.77 %
Bonsmara
Jun 2015
Richtberg Farming Paternership
89.29 %
89.23%
Braunvieh x Brahman
Jul 2015
Pommerche Farmgesellschaft
90.47 %
91.08 %
Bonsmara x Braford
Aug 2015
Andries Olivier
88.95 %
90.00 %
Suiwer Simmentaler
Sep 2015
Dirkie Uys
87.96 %
89.25 %
Suiwer Brahman (stoet)
Brahman-kruising (kommersieël)
Okt 2015
André Compion
86.03 %
88.05 %
Brahman x Simmentaler
Limousine en Charolais
Nov 2015
Kevin Beer
89.00 %
89.00%
Brahman x Limousin
Des 2015
Dirkie Uys
87.36 %
91.25 %
Suiwer Brahman (stoet)
Brahman-kruisings (kommersieël)
Jan 2016
Ettienne Jooste
87.55 %
89.25 %
Bonsmara en Bonsmara-kruising
Feb 2016
Hartebeestloop Bonsmara
94.25 %
Bonsmara


Comments:

{ 0 comments… read them below or add one }
Leave a comment:
Register here if you are new
or
Login here
E-mail: 
Password: 

Forgot your Password?
Back to Top

Archive 2017
Archive 2016
Archive 2015
Archive 2014
Archive 2013
Archive 2012
Archive 2011
Facebook  Contact us | Copyright 2012, All rights reserved | Sitemap