Hartebeestloop

NEWS AND EVENTS

The latest News:
G8 Veiling 2018
30 Augustus 11H30
Date:
August 2018


Dis weer G8 veiling tyd!

Op 30 Augustus bied ons weer top Bonsmara bulle aan by die Windhoek Agra ring, om 11h30. Volg gerus die skakel om al die bulle en beskrywings te besigtig.

Die Bonsmara is bekend as maklike boerbees.

Een van die ras se baie goeie eienskappe is dat meeste bulle op verse en koeie gebruik kan word – in boeretaal staan dit bekend as “All Rounder” bulle. Hierdie is tipiese kalfgemak bulle met ook goeie bouvorm wat swaar speenkalwers en goeie osse sal produseer.

Dit is diè tipe bulle waaruit boere vervangingsverse moet teel – veral as die bulle positief is op melkwaardes. Die verse is gewoonlik “easy fleshing”, sit gou vet aan, kom vinnig in kondisie om bul te vat en het genoeg melk om ‘n goeie kalf te speen.

Dit was dan ook die kriteria wat gebruik is om die G8 veilingsbulle uit te kies. 4 Uit die 5 Hartebeestloop bulle is “All Rounders” en al 5 bulle is positief op melkwaarde.


HART 15-0152 (links) & HART 15-0098 (regs)

Comments:

{ comments… read them below or add one }
Leave a comment:
Register here if you are new
or
Login here
E-mail: 
Password: 

Forgot your Password?
Back to Top

News Article selected in the Archive of 2016:
Boeredag Program 2016
Farmers' Day Program 2016
Date:
March 2016

Ons het die Agra/Hartebeestloop Boeredag Program vir 2016 gefinaliseer! Dit beloof om 'n dag propvol inligting te wees, met topklas sprekers van lokaal asook Suid-Afrika. Om die program te sien, kliek gerus die "READ MORE" skakel onder aan die bladsy.

Merk gerus hierdie datum nou al: 26 Mei 2016. Ons hoop om jou daar te verwelkom!

We have now finalized the Agra/Hartebeestloop Farmers'Day Program for 2016! It promises to be a day with a lot to learn from top notch speakers, locally and from South Africa. To see the program, please click on the "READ MORE" link at the bottom.

Do save this date: 26 May 2016! We hope to welcome you there!

PROGRAM / PROGRAMME

AGRA / HARTEBEESTLOOP BOEREDAG 2016
AGRA / HARTEBEESTLOOP FARMERS' DAY 2016

TYD/TIME ONDERWERP/TOPIC SPREKER/LECTURER

08:30 - 08:50

Registrasie / Registration

08:50 – 09:00

Opening Ds Gerhard Liebenberg

09:00 – 09:30

SPEENGEWIG - die "PROFIT-killer" ?
WEANING WEIGHT – the "PROFIT-killer" ?

Joggie Briedenhann
(Hartebeestloop Bonsmaras)
SWAARDER is nie altyd BETER !
HEAVIER not always BETTER !

09:30 – 10:15

GRADERING - dit werk nie...
GRADING – it is not working…

Dr Phillip Strydom
LNR (Pretoria)
CV (495 Kb)
Geld vir GEWIG of KWALITEIT vleis, of BEIDE
Money for WEIGHT or meat QUALITY, or BOTH

10:15– 11:00

Leer LEKKER PRAAT !
Learn the art of SPEAKING WELL !

GP van Rheede van Oudtshoorn
(NWU - Potchefstoom)
CV (512 Kb)
Jy het EEN mond en 2 ore maar jy MOET kan praat....
You have ONE mouth and 2 ears, but you HAVE to be able to speak ...

11:00 – 11:30

Tee/Koffie / Tea/Coffee

11:30 – 12:15

GRAS en gras
GRASS & grass
Wilhelm Mosehuus
Agra
CV (497 Kb)
Gras oor TOONBANK dalk MEER werd as deur die rumen?
Grass over the counter perhaps more profitable than through the rumen?

11:30 – 12:15

MEER gras !
MORE grass !

Joggie Briedenhann
GRAS = wenbedryf - Gunther vertel van sy 20 jaar se ondervinding hiermee!
GRASS = winning business - Gunther describes his 20 years' experience in this field!

13:00 – 14:00

Middagete / Lunch

14:00 – 15:00

ELITE KOEIE & VEILINGS BULLE !
ELITE COWS & AUCTION BULLS !
Joggie Briedenhann
Kom kyk Bonsmara ras se 2 beste koeie: Elite Platinum vir jare 2015 & 2016
Koningin Koeikuddes: Elite Goud, -Silwer en -Brons Hartebeestloop koeie

Come and see the Bonsmara breed's 2 best cows: Elite Platinum for years 2015 &2016
Queen Cow herds: Elite Gold,-Silver &-Bronze Hartebeestloop Cows

15:00 – 16:00

Rekenaarsprogram vir SEMEN ondersoeke
Computer program for SEMEN analysis
Fonnie Bruwer
Agra Provision
CV (512 Kb)
Fonnie wys vir ons hoe vinnig sy program 'n semen ondersoek kan doen!
Fonnie shows us how fast his computer program can analize semen!

15:00 – tot laat/to late

Nou gesels en kyk ons bulle! Dan begin die groot Kalahari-kuier…
Bulls through the ring, discussion and socializing!
Japie Bestebreurtje, Kiep Lepen, Danie Bosman, Joggie Briedenhann

 

Ons nooi jou hartlik uit om die besondere dag met ons te kom geniet!
Alle lesings is gratis en middagete is N$ 40.00 per persoon.

We cordially invite you to attend this special day with us!
All lectures are free and lunch is available at N$ 40.00 per person.

Auction 2016

We are busy loading information regarding the upcoming auction.
To go to that section on the website, please click AUCTION 2016.

Auction date:
27 May 2016, 11H00.

Comments:

{ comments… read them below or add one }
Leave a comment:
Register here if you are new
or
Login here
E-mail: 
Password: 

Forgot your Password?
Back to Top

Archive 2018
Archive 2017
Archive 2016
Archive 2015
Archive 2014
Archive 2013
Archive 2012
Archive 2011
Facebook  Contact us | Copyright 2012, All rights reserved | Sitemap