Hartebeestloop

NEWS AND EVENTS

The latest News:
G8 Veiling 2018
30 Augustus 11H30
Date:
August 2018


Dis weer G8 veiling tyd!

Op 30 Augustus bied ons weer top Bonsmara bulle aan by die Windhoek Agra ring, om 11h30. Volg gerus die skakel om al die bulle en beskrywings te besigtig.

Die Bonsmara is bekend as maklike boerbees.

Een van die ras se baie goeie eienskappe is dat meeste bulle op verse en koeie gebruik kan word – in boeretaal staan dit bekend as “All Rounder” bulle. Hierdie is tipiese kalfgemak bulle met ook goeie bouvorm wat swaar speenkalwers en goeie osse sal produseer.

Dit is diè tipe bulle waaruit boere vervangingsverse moet teel – veral as die bulle positief is op melkwaardes. Die verse is gewoonlik “easy fleshing”, sit gou vet aan, kom vinnig in kondisie om bul te vat en het genoeg melk om ‘n goeie kalf te speen.

Dit was dan ook die kriteria wat gebruik is om die G8 veilingsbulle uit te kies. 4 Uit die 5 Hartebeestloop bulle is “All Rounders” en al 5 bulle is positief op melkwaarde.


HART 15-0152 (links) & HART 15-0098 (regs)

Comments:

{ comments… read them below or add one }
Leave a comment:
Register here if you are new
or
Login here
E-mail: 
Password: 

Forgot your Password?
Back to Top

News Article selected in the Archive of 2015:
BULLE BESKIKBAAR VANAF PLAAS
BULLS AVAILABLE FROM FARM
Date:
June 2015

Jumpstart to the English version
Ons het 20 uitstekende Bonsmara bulle om te verkoop vanaf die plaas.

Die bulle voldoen aan die volgende vereistes:

  • Goedgekeur en geregistreer deur die Bonsmara Beestelers Genootskap van Namibië
  • Almal B-gebrand
  • Amptelike groeitoets ondergaan onder beskerming van SA Stamboek en die Ministerie van Landbou, Bosbou en Water
  • Veldbultoets ondergaan onder beskerming van SA Veldbul onder leiding van Dr Hannes Dreyer
  • DNA getoets om vaderskappe te bevestig
  • Vry van geslagsiektes soos bevestig deur veearts
  • Vrugbaarheid getoets en bevestig deur veearts

HART 12-0093

katalogus

Laai gerus die katalogus (66 Kb) af wat die prestasies van die bulle aandui.

Pryse wissel tussen N$ 20 000.00 en N$ 25 000.00 op die plaas.

Jy is baie welkom om die plaas te besoek en self jou bul(le) uit te kies. Kontak Hano Swart as jy die bulle wil sien:

foto's

Ons het reeds van die foto's gelaai en dit kan besigtig word in die Gallery.

Kom kyk gerus na die bulle op de plaas. Jy sal beindruk wees met die baie goeie kwaliteit van die bulle!


The English version:

BULLS AVAILABLE FROM THE FARM

We have 20 outstanding Bonsmara bulls for sale directly from the farm.

All the bulls meet the following criteria:

  • Inspected, approved and registered with the Bonsmara Cattle Breeder Society of Namibia
  • All bulls B-branded
  • Official growth testing done under protection of SA Studbook and the Ministry of Agriculture, Forestry and Water
  • Veldbull testing done with SA Veldbull under the supervision of Dr Hannes Dreyer. DNS done to confirm parentage
  • Free of venereal diseases as confirmed by veterinarian
  • Fertility confirmed by veterinarian

Attach is the catalogue (66 Kb) which indicates the performance testing values of the bulls.

The prices for the bulls are between N$ 20 000.00 – 25 000.00 on the farm.

You are most welcome to visit the farm and select the bull(s) of your choice.

Contact Hano Swart should you wish to visit the farm:

Photos of some bulls have already been loaded in the Gallery.

You are most welcome to visit Hartebeestloop. The quality of the bulls will impress you!

Comments:

{ comments… read them below or add one }
Leave a comment:
Register here if you are new
or
Login here
E-mail: 
Password: 

Forgot your Password?
Back to Top

Archive 2018
Archive 2017
Archive 2016
Archive 2015
Archive 2014
Archive 2013
Archive 2012
Archive 2011
Facebook  Contact us | Copyright 2012, All rights reserved | Sitemap