Hartebeestloop

NEWS AND EVENTS

The latest News:
REAP THE BENEFIT!
Date:
October 2017


Joggie has reaped big time this time and everybody here at home (and elsewhere) are immensely proud of him.
He has been appointed the winner of the SOUTHERN AFRICAN STUD BREEDER 2017 for Landbouweekblad/Breedplan at the awards ceremony of Aldam Stockman School DD 19 October. His big smile says it all 😊

But for those knowing Joggie, he has reaped the benefits for what he has not “worked” for, because if you do what you ENJOY doing, you have not worked a single day of your life. LOL!

On a more serious note, this is a biggie for us at Hartebeestloop and we cherish this award!

The home base at Hartebeestloop Bonsmaras knows exactly what it takes to win something like this – hours on hours of dedicated hard work and effort over many years.

Congratulations Joggie, you do us proud!



Comments:

{ 0 comments… read them below or add one }
Leave a comment:
Register here if you are new
or
Login here
E-mail: 
Password: 

Forgot your Password?
Back to Top

News Article selected in the Archive of 2015:
Groter wins uit jou osse
Date:
June 2015


Dit is alweer sulke tyd – die RSA torring aan strenger invoervereistes vanuit Namibië. Hierdie keer volg hulle die regte prosesse en veranderinge gaan kom. Niemand weet hoe die eindproduk gaan lyk nie, maar dit is beter om voorbereid te wees. Namibië en sy boere sal meer waarde plaaslik moet toevoeg tot hulle diere. Osproduksie, as deel van diversifikasie, is in sekere gedeeltes van die land moontlik. Onderstaande artikel gee riglyne wat kan help om ‘n beter os te produseer. Lees gerus die Hartebeestloop opinie oor hoe om groter winste uit jou osse te verdien.

HARTEBEESTLOOP BONSMARA X BRAUNVIEH OPTEELPROGRAM

Hartebeestloop Bonsmaras se optelingsprogram met Bonsmara bulle en top Braunvieh koeie is goed bekend. Braunviehs bring goeie raamwerk, sterk bene, goeie breedte oor die hakke, baie melk en sterk kloue in die kruisteeldiere. Die Bonsmara bring weer gehardheid, aanpasbaarheid, vrugbaarheid en uitstekende vleiseienskappe in die kruisteling. Kyk gerus na ‘n paar van die diere in ons Gallery.

Boere sal dadelik die waarde in die kruisdiere sien - hulle is top kwaliteit. Die Hartebeestloop Bonsmara X Braunvieh diere is ' n baie goeie voorbeeld van beplande kruisteling met optimale resultate. Alle voordele van optimale kruisteling is in die diere te sien:

  • Die 2 rasse is geneties onverwant – dit is presies wat jy soek in kruisteling
  • Die beste eienskappe van die 2 rasse is gebruik om komplimentered te werk in die kruisteeldiere
  • Die beste kwaliteit diere is in beide rasse gekies om deel te wees van die kruisteelprojek

Ek het besluit om 'n paar van die top Bonsmara X Braunvieh vroulike diere op die veiling te sit. Van die kruiskoeie het rooi kalwers aan voet wat die erfdwang van die Bonsmara rooi kleur weerspieël.

As jy kruisteling doen, oorweeg gerus om die Bonsmara X Braunvieh FI kruisings as vervangingsverse aan te koop. Kom kyk gerus na die diere op die veiling asook in ons Gallery en sien die voordele van beide rasse! My voorstel sal wees om weer Bonsmara bulle op die F1 –kruisings te sit om die beste boerbees te teel.

Comments:

{ 0 comments… read them below or add one }
Leave a comment:
Register here if you are new
or
Login here
E-mail: 
Password: 

Forgot your Password?
Back to Top

Archive 2017
Archive 2016
Archive 2015
Archive 2014
Archive 2013
Archive 2012
Archive 2011
Facebook  Contact us | Copyright 2012, All rights reserved | Sitemap