Hartebeestloop

NEWS AND EVENTS

The latest News:
Hartebeestloop G8 Auction bulls - YouTube videos
Date:
August 2017



Hartebeestloop is bringing 3 bulls to the G8 Auction, DD 31 August, 11H30. The auction takes place at Agra Ring, Windhoek.

Please click on the link to play videos of the 3 bulls. Videos are also available by clicking "Descriptions All" in the "G8 Auction 2017" section of this website.

Comments:

{ 0 comments… read them below or add one }
Leave a comment:
Register here if you are new
or
Login here
E-mail: 
Password: 

Forgot your Password?
Back to Top

News Article selected in the Archive of 2015:
Skrotum korreksie faktore
Date:
March 2015
Evaluasie van die gebruik van skrotum korreksie faktore by ekstensiewe groeitoetse op Bonsmara bulle


Daar is waarde in enige groeitoets!

Op Hartebeestloop het ons besluit om ‘n ekstensiewe groeitoets te doen aangesien dit die omstandighede beste weerspieël waaronder ons kliënte boer.

Die filosofie is om die diere te toets onder presies dieselfde omstandighede as waarmee daar met hulle geboer word. Ons kry baie goeie resultate met die lang groeitoets en dit word gereflekteer in die uitstekende resultate wat met die bulle se os nageslag bereik word in terme van groei en gewig.

Kyk gerus na Hartebeestloop Bonsmaras se onlangse prestasies as Meatco Top Produsent van Februarie, asook verskeie ander maande gedurende die afgelope paar maande. Maar, ons het ook gesien dat die beste groeiers wat die swaarste weeg aan die end van die groeitoets benadeel word tov hulle skrotumomtrek. Die korreksiefaktor wat gebruik word, maak volgens ons waarnemings nie genoegsaam voorsiening vir die later-ryp, swaarder bulle nie.

Pieter Visagie van Hartebeestloop Bonsmaras het hierdie aanname getoets en lees gerus die resultate van die projek.

Dit is maar net so dat die huidige skrotum korreksiefaktor nie genoegsaam voorsiening maak vir die bulle wat die swaarste weeg aan die end van die toets nie. Daar word vir groei getoets en van die beter groeiers word op skrotumomtrek gepenaliseer. Die Bonsmara Genootskap, in samewerking met die uitstekende wetenskaplikes van SA Stamboek, behoort aandag hieraan te gee.

Lees gerus die volledige artikel - Evaluasie van die gebruik van skrotum korreksie faktore by ekstensiewe groeitoetse op Bonsmara bulle – in “Publication/2015”.

Comments:

{ 0 comments… read them below or add one }
Leave a comment:
Register here if you are new
or
Login here
E-mail: 
Password: 

Forgot your Password?
Back to Top

Archive 2017
Archive 2016
Archive 2015
Archive 2014
Archive 2013
Archive 2012
Archive 2011
Facebook  Contact us | Copyright 2012, All rights reserved | Sitemap