Hartebeestloop

NEWS AND EVENTS

The latest News:
glorious beautiful RED
Date:
December 2017


Turning RED can sometimes be a VERY good sign Right?

Not just another day at Hartebeestloop – here you see Bonsmara heifers and polled crossbreed heifers directly after artificial insemination. When last were we so lucky – all of them came on heat on the same day! Yes, the same day…

And check ALL the stickers turning red when they went on heat! The polled crossbreed heifers were inseminated with semen from a polled Bonsmara bull. One step closer to a complete new Bonsmara polled mother line.

Roll out the red carpet everyone…

Song information: “Manana" Emilio Gutierrez, Licensed under Creative Commons: By Attribution 3.0 License http://creativecommons.org/licenses/by/3.0/

Comments:

{ 0 comments… read them below or add one }
Leave a comment:
Register here if you are new
or
Login here
E-mail: 
Password: 

Forgot your Password?
Back to Top

News Article selected in the Archive of 2015:
Meatco Top produsent van die maand Februarie 2015
Date:
March 2015

Ons is stoetboere en doen baie moeite om dit wat van belang is in die stoetbedryf, in die kudde vas te teel. Daar is baie kwaliteite en eienskappe in beeste wat hulle onderskei van ander beeste en laat uitstaan as top teelmateriaal.

Op Hartebeestloop het ons egter nooit uit die oog verloor dat ons primêr in die vleisbedryf is nie! Bouvorm en die optimale produksie van vleis bly een van ons groot teeldoelwitte. Ons pak ekstra vleis aan die beeste – natuurlik binne perke, maar nog steeds optimaal vir die dier.

Hartebeestloop is aangewys as die Meatco Top Produsent vir Februarie 2015. Die vleisbees industrie gaan oor bouvorm, vleis, gewig en vetneerlegging – en daar staan ons sterk!



Kliek gerus die "READ MORE" skakel onder om meer te lees.

Daar is ‘n magdom wetenskaplike inligting, visuele evaluasies en prestasietoetsing data wat op Hartebeestloop gebruik word om die vleiseienskappe van die kudde en die ras te bevorder. Ons kan sien dit werk – Februarie 2015 is die 4de keer oor die afgelope 14 maande wat ons aangewys is as die Top Produsent van die Maand.

Hartebeestloop genetika kan gerus oorweeg word in enige kudde waar groei benodig word en die boer meer vleis en gewig aan sy diere wil sit. Ons nooi jou hartlik uit na die Hartebeestloop veiling op Vrydag 29 Mei 2015 om te kom kyk na diè bulle wat hierdie tipe groei, bespiering en “ekstra vleis” in jou kudde sal inbring.

HART 11-0160

Hart 12-0160 is een van die jaar se Veilingsbulle wat gewig, bespiering en vleis in jou kudde kan inbring!

HART 12-0160
HART 12-0160



Comments:

{ 0 comments… read them below or add one }
Leave a comment:
Register here if you are new
or
Login here
E-mail: 
Password: 

Forgot your Password?
Back to Top

Archive 2017
Archive 2016
Archive 2015
Archive 2014
Archive 2013
Archive 2012
Archive 2011
Facebook  Contact us | Copyright 2012, All rights reserved | Sitemap