Hartebeestloop

NEWS AND EVENTS

The latest News:
Hartebeestloop G8 Auction bulls - YouTube videos
Date:
August 2017



Hartebeestloop is bringing 3 bulls to the G8 Auction, DD 31 August, 11H30. The auction takes place at Agra Ring, Windhoek.

Please click on the link to play videos of the 3 bulls. Videos are also available by clicking "Descriptions All" in the "G8 Auction 2017" section of this website.

Comments:

{ 0 comments… read them below or add one }
Leave a comment:
Register here if you are new
or
Login here
E-mail: 
Password: 

Forgot your Password?
Back to Top

News Article selected in the Archive of 2015:
Veldbul kursus vir boere en voornemende boere in Windhoek
Date:
January 2015


U word vriendelik uitgenooi om die amptelike kursus van Veldbul SA vir boere en voornemende boere van Veldbulle by te woon. Die kursus word op Dinsdag 17 Februarie 2015 by Agra veilingskrale in Windhoek, aangebied.

Die een-dag kursus word vir telers wat veldbulle toetse doen of wil doen, aangebied. Mentor Kursusse tree as organiseerder van die kursusse op.

Die teoretiese afdeling word die oggend in die Agra saal by die veilingskrale aangebied, waarna die praktiese opleiding by die Agra krale aangebied sal word.

LAAT WEET ONS SO GOU DOENLIK AS U BELANGSTEL

Laat weet die organiseerders asb so gou doenlik sodat die nodige reëlings getref kan word.

PROGRAM

09:00 Registrasie en Opening
09:30 Die Onstaan en Funksioneering van Veldbul SA
10:00 Wat word gemeet en hoe?

  • Groei
  • Veldvoeromset
  • Temperament
  • Kondisie

11:00 Verversings
11:15 Wat word gemeet (vervolg)

  • Bespiering
  • Testesgootte
  • Pelvisgrootte
  • Bosluistelling
  • Ekonomiese indeks

12:15 Administrasie en registrasie
12:30 Hoe kan jy Finansieel daarby baat om betrokke te raak by die Veldbul SA
12:45 Verdere kursusse
13:00 Ete
14:00 Praktiese sessie Agra Veilingskrale
17:00 Sertifisering en Afsluiting

KURSUSGELDE

Die Kursus geld beloop N$2 200 per persoon (N$ 1 600 per persoon vir n tweede persoon uit die selfde huishouding) en moet asb. voor 7 Februarie 2015 in die volgende rekening inbetaal word.

S. Dreyer
Standard Bank Tjekrekening 042335973
Vrede Takkode 055043


Bevestig asb. so gou as moontlik per e-pos of u die uitnodiging aanvaar.
Stuur u bevestiging na Lourens Swart (LSwart@feedmaster.com.na).

As u die oorbetaling gedoen het maak net seker dat u naam vir herkenning by die oorbetaling beskikbaar is so dat mev. Dreyer u kan uitken.

ENIGE VERDERE NAVRAE?

Skakel gerus vir David Krause by 0811249415 of mail na DKrause@feedmaster.com.na .

Comments:

{ 0 comments… read them below or add one }
Leave a comment:
Register here if you are new
or
Login here
E-mail: 
Password: 

Forgot your Password?
Back to Top

Archive 2017
Archive 2016
Archive 2015
Archive 2014
Archive 2013
Archive 2012
Archive 2011
Facebook  Contact us | Copyright 2012, All rights reserved | Sitemap