Hartebeestloop

NEWS AND EVENTS

The latest News:
G8 Auction 2017
Date:
June 2017


Make sure you attend the G8 Auction on 31 August (Windhoek Agra Ring) this year!

We will keep you posted with much more information soon.

Hope to see you there!

Comments:

{ 0 comments… read them below or add one }
Leave a comment:
Register here if you are new
or
Login here
E-mail: 
Password: 

Forgot your Password?
Back to Top

News Article selected in the Archive of 2014:
Bulgroeitoetse
Date:
October 2014
Wat is Bulgroeitoetse en waarom doen ons dit?


This Publication is unfortunately only available in Afrikaans for now.

Bulgroeitoetse op die plaas is deesdae ’n alombekende begrip onder boere. Tog is daar steeds vrae oor hoekom stoettelers dit doen en of dit lonend is.

In hierdie artikel van Pieter Visagie - Stoetveebestuurder, Hartebeestloop Bonsmaras - wat in die Agriforum (Augustus 2014) verskyn het, gesels ons oor wat presies ’n bulgroeitoets op ’n plaas behels, wat die voordele daarvan vir die kommersiële boer is en wanneer groei-getoetste bulle gebruik word.

Volgens SA Stamboek is bulgroeitoetse daar om die genetiese groeipotensiaal en die doeltreffendheid daarvan onder verskillende gekontroleerde voedingtoestande so akkuraat as moontlik te identifiseer. Die verskillende voedingomstandighede sluit in:

  • Intensief – kragvoer (groei-rantsoen) in ’n kraal
  • Semi-intensief – genoegsame kragvoer met baie ruvoer in ’n groter kampie
  • Semi-ekstensief – veld of aangeplante weiding met aanvulling, en
  • Ekstensief – veld met ’n lek.


MAAR WAT BETEKEN AL HIERDIE NOU IN BOERETAAL?

Kliek assseblief BULGROEITOETSE om die volledige artikel in pdf formaat te lees - 266 Kb.

Comments:

{ 0 comments… read them below or add one }
Leave a comment:
Register here if you are new
or
Login here
E-mail: 
Password: 

Forgot your Password?
Back to Top

Archive 2017
Archive 2016
Archive 2015
Archive 2014
Archive 2013
Archive 2012
Archive 2011
Facebook  Contact us | Copyright 2012, All rights reserved | Sitemap