Hartebeestloop

NEWS AND EVENTS

The latest News:
G8 Auction 2017
Date:
June 2017


Make sure you attend the G8 Auction on 31 August (Windhoek Agra Ring) this year!

We will keep you posted with much more information soon.

Hope to see you there!

Comments:

{ 0 comments… read them below or add one }
Leave a comment:
Register here if you are new
or
Login here
E-mail: 
Password: 

Forgot your Password?
Back to Top

News Article selected in the Archive of 2014:
Genepoel Veiling 2014
GENEPOEL AUCTION 2014
Date:
August 2014
Kyk na ons aanbieding van bulle!

Jumpstart to the English version
Hartebeestloop Bonsmaras bring 8 bulle na die Genepoel veiling op Vrydag 15 Augustus in Windhoek. Ek het baie moeite gedoen om goeie bulle vir die veiling te kies. Daar is ook bulle met stoetpotensiaal gekies vir die veiling. Daar is foto’s van alle bulle op ons webblad met ‘n kort beskrywing van elke bul. Gebruik gerus die volgende skakel om die bulfoto’s te sien en die beskrywings te lees.

Ek het gesien dat ‘n kort video van ‘n bul, ‘n baie beter idee gee aan die voornemende koper. Balans, beweegvermoë, temperament en vele ander eienskappe kan beter op video beoordeel word. Gebruik gerus die volgende skakel om die “Youtube” videos van die bulle te sien.

Jy word ook hartlik uitgenooi na die Raspromosiedag wat Donderdag 14 Augustus om 15h00 plaasvind by Agra Ring. Enige navrae kontak asb vir Joggie Briedenhann (+264 81 231 6169) Kliek gerus op die onderstaande skakels vir alle bul-inligting rakende die veiling:

  1. Foto’s van 12 van die bulle - 8 van Hartebeestloop en 4 van EMOK Bonsmaras.
    Bulbeskrywings is ook beskikbaar.

  2. YouTube videos van al 8 van die Hartebeestloop bulle asook 4 vanaf EMOK Bonsmaras - VIDEO GALLERY Genepoel Veiling 2014

  3. Teelwaarde katalogus -TEELWAARDES van alle bulle in PDF dokument vir aflaai – 453 Kb.

  4. BOEREKATALOGUS - BOEREKATALOGUS van alle Hartebeestloop bulle in PDF dokument vir aflaai – 195 Kb.

Genepoel Auction 2014

The English version
Hartebeestloop Bonsmaras will offer 8 bulls for sale at the Genepoel Auction on Friday 15th August, in Windhoek. I have made a lot of effort to pick some very good bulls for the auction. I have selected some bulls with high stud potential. There are photographs of all auction bulls on this website with a short description.

The relevant information with the necessary links are the following:

  1. Photographs of 8 Hartebeestloop Bulls and 4 from EMOK Bonsmaras - Bulls, Genepoel Auction 2014.

  2. YouTube videos of all 8 Hartebeestloop bulls - VIDEO GALLERY Genepoel Auction 2014

  3. Breeding Value Catalogue -BREEDING VALUES of all Genepoel Bulls - PDF document for download – 453 Kb.

Comments:

{ 0 comments… read them below or add one }
Leave a comment:
Register here if you are new
or
Login here
E-mail: 
Password: 

Forgot your Password?
Back to Top

Archive 2017
Archive 2016
Archive 2015
Archive 2014
Archive 2013
Archive 2012
Archive 2011
Facebook  Contact us | Copyright 2012, All rights reserved | Sitemap