Hartebeestloop

NEWS AND EVENTS

The latest News:
G8 Auction 2017
Date:
June 2017


Make sure you attend the G8 Auction on 31 August (Windhoek Agra Ring) this year!

We will keep you posted with much more information soon.

Hope to see you there!

Comments:

{ 0 comments… read them below or add one }
Leave a comment:
Register here if you are new
or
Login here
E-mail: 
Password: 

Forgot your Password?
Back to Top

News Article selected in the Archive of 2014:
Nuwe inligting sedert die veiling
New information since the auction
Date:
June 2014

Ons het sommer lekker baie nuwe inligting op ons webtuiste gelaai sedert ons veiling op 22 Junie 2014. Omdat die inligting verspreid lê oor die hele webtuiste, het ons dit goed gedink om vinnige skakels weer te gee na die nuwe inligting. LEES MEER…

Since our auction DD 22 June 2014, we had loaded a lot of new information throughout the website. For your convenience we have these quick and easy links to get to it:

1. Artikel vir RSA Bonsmara Joernaal 2014

Joggie se artikel wat hy geskryf het vir die RSA Bonsmara Joernaal 2014: "Ons ken die musiek in die agtergrond, maar wat is die deuntjie vorentoe?", is ook nou te lese op ons webtuiste. Dit was ondermeer die onderwerp van sy lesing op die Agra/Hartebeestloop Boeredag 2014. Kliek gerus hier vir 'n pdf dokument wat die artikel bevat - 439Kb.

Joggie's article for the RSA Bonsmara Journal 2014: "We know the music in the background, but what is the tune for the future?", is now also available on this website as a pdf document for donloading - 439Kb. Unfortunately the article is only available in Afrikaans at this stage. This was also the topic of his lecture at the Farmers' Day 2014.

2. Hartebeestloop as Meatco produsent van die maand Mei 2014

Hartebeestloop Bonsmaras is aangewys as die Meatco Produsent van die maand vir Mei 2014. Baie geluk ook aan Anita Schroër en haar span! Sien sommer ook Joggie se gedagtes rondom die beesmark soos wat dit tans daar uitsien. Kliek gerus hier vir die volledige berig.

Hartebeestloop Bonsmaras has been appointed the winner of the Meatco Producer of the month for May 2014. Well done to Anita Schroër and her team! Joggie has compiled some thoughts on how the present cattle market is doing. Click here for this news event available only in Afrikaans at this stage).

3. Agriforum Junie 2014 se beriggewing oor die Veiling en Boeredag

Elke jaar na die Hartebeestloop veiling, doen die Agriforum ‘n volledige beriggewing wat alles rakende die Veiling asook die Boeredag aanspreek. Daar is ‘n berig oor elke lesing wat gehou is asook meer inligting oor die veiling. Kliek gerus hier vir ‘n pdf dokument soos ontvang vanaf die Agriforum (Junie uitgawe 2014) – 2,1 MB.

The June 2014 article on the Auction and Farmers' Day, as done by the Agriforum June edition, is available in pdf format for downloading. There are short articles on all the lectures done and an informative short article on the auction itself. Please click this link for the pdf document with the full article (Agriforum June edition 2014) – 2,1 MB – 2,1 MB.

4. Lesing materiaal van sprekers op Boeredag 2014

Op versoek van die besoekers op ons Boeredag, plaas ons ook nou die lesing materiaal van alle sprekers op die Agra/Hartebeestloop Boeredag 2014. Kliek gerus die skakels onder om na die betrokke lesings te gaan.

On request, the lecturers of the Farmers' Day have been loaded in various formats for downloading. Please click on the links below.

5. “Press releases 2014” soos na die veiling 2014

Ons het ‘n paar uittreksels van die Namibiese koerante se beriggewing van die veiling. Kliek gerus die skakel om te gaan na "Auction 2014: Press Releases 2014”.

We have uploaded some reports done by local newspapers after the auction. Please click this link to go to "Auction 2014: Press Releases 2014”.

6. Foto’s geneem tydens Boeredag en veiling 2014

Kyk gerus na die foto's wat ons geneem het op die Veiling ( (“Auction Day Photographs”)) asook die Boeredag (“Farmers’ Day Photographs”).

We have uploaded some photographs taken at the Auction ( (“Auction Day Photographs”)) as well as Farmer's Day (“Farmers’ Day Photographs”).

7. GENEPOEL Veiling 2014

Ons het ‘n paar bulle wat ons na die GENEPOEL Veiling (DD 15 Augustus 2014) om 11h00 by die Agra Ring, Windhoek toe bring. Kliek gerus hier om na foto's van die bulle te kyk. Meer inligting rakende die diere sal weldra verskyn.

Our next auction is the "Genepoel Veiling" (DD 15 August 2014), 11H00, Agra Ring, Windhoek. Please click here to view the Hartebeestloop bulls for this auction. More information regarding these bulls will be loaded shortly.

8. NOMTSAS Veiling 2014

Ons het ‘n paar bulle wat ons na die NOMTSAS Veiling 2014 (DD 17 September 2014) toe vat. Meer inligting rakende die diere sal weldra verskyn.

We have some bulls available for the "Nomtsas Auction" DD 17 September 2014. More information regarding these bulls will be loaded shortly.

Comments:

{ 0 comments… read them below or add one }
Leave a comment:
Register here if you are new
or
Login here
E-mail: 
Password: 

Forgot your Password?
Back to Top

Archive 2017
Archive 2016
Archive 2015
Archive 2014
Archive 2013
Archive 2012
Archive 2011
Facebook  Contact us | Copyright 2012, All rights reserved | Sitemap