Hartebeestloop

NEWS AND EVENTS

The latest News:
GOBABIS SE ROOI VEILING!
Date:
June 2020



Kan jy glo dis weer DIE tyd van die jaar!

Ons kleur soos altyd in Augustus-maand vir Gobabis ROOI met die Bonsmara Veiling op 6 Augustus by die Agra Veilingskrale!

Ons het reeds ons veilingsbulle op die web geplaas en sien solank hulle foto’s hier! Daar is ook videos beskikbaar en kliek gerus vir die videos hier!

Ons gaan binnekort meer inligting gee oor die 2 bulle wat spesifiek vir Gobabis gekies is - hulle het net die regte eienskappe wat die boere soek daar!

Net vinnig: die Hartebeestloop bulle is almal baie goeie groeiers en grasomsetters en sal dit permanent in jou kudde vas teel.

Hoop om jou te sien op 6 Augustus, 11H30, by die Gobabis Agra Veilingskrale!



Comments:

{ comments… read them below or add one }
Leave a comment:
Register here if you are new
or
Login here
E-mail: 
Password: 

Forgot your Password?
Back to Top

News Article selected in the Archive of 2014:
Bonsmara Beoordelingsdag
Date:
March 2014



HOCHFELDSTREEK BONSMARAS BIED BEOORDELINGSDAG AAN
David Cock van Suid-Afrika is die aanbieder van die Bonsmara Beoordelingsdag en almal is welkom! Dit word op Omatumba plaas aangebied DD 2 April vanaf 8H00. Bevestig asb bywoning met Hella Coetzee voor 25 Maart (Sel: 081 1298387 of e-pos omantumba@iway.na)

Die dag is baie prakties van aard - Fase D asook keuring van verse word bespreek. Kursusgangers sal na afloop van die lesings getoets word en sertifikate word uitgereik.

Sien die pragtige flyer met alle inligting hier (PDF aanhegsel - 455 Kb) of gaan na volgende bladsy vir nog 'n voorstelling.

Bonsmara Beoordelingsdag Flyer

Comments:

{ comments… read them below or add one }
Leave a comment:
Register here if you are new
or
Login here
E-mail: 
Password: 

Forgot your Password?
Back to Top

Archive 2020
Archive 2019
Archive 2018
Archive 2017
Archive 2016
Archive 2015
Archive 2014
Archive 2013
Archive 2012
Archive 2011
Facebook  Contact us | Copyright 2012, All rights reserved | Sitemap