Hartebeestloop

NEWS AND EVENTS

The latest News:
G8 Veiling 2018
30 Augustus 11H30
Date:
August 2018


Dis weer G8 veiling tyd!

Op 30 Augustus bied ons weer top Bonsmara bulle aan by die Windhoek Agra ring, om 11h30. Volg gerus die skakel om al die bulle en beskrywings te besigtig.

Die Bonsmara is bekend as maklike boerbees.

Een van die ras se baie goeie eienskappe is dat meeste bulle op verse en koeie gebruik kan word – in boeretaal staan dit bekend as “All Rounder” bulle. Hierdie is tipiese kalfgemak bulle met ook goeie bouvorm wat swaar speenkalwers en goeie osse sal produseer.

Dit is diè tipe bulle waaruit boere vervangingsverse moet teel – veral as die bulle positief is op melkwaardes. Die verse is gewoonlik “easy fleshing”, sit gou vet aan, kom vinnig in kondisie om bul te vat en het genoeg melk om ‘n goeie kalf te speen.

Dit was dan ook die kriteria wat gebruik is om die G8 veilingsbulle uit te kies. 4 Uit die 5 Hartebeestloop bulle is “All Rounders” en al 5 bulle is positief op melkwaarde.


HART 15-0152 (links) & HART 15-0098 (regs)

Comments:

{ 0 comments… read them below or add one }
Leave a comment:
Register here if you are new
or
Login here
E-mail: 
Password: 

Forgot your Password?
Back to Top

News Article selected in the Archive of 2014:
Know your Farmers' Catalogue
Date:
February 2014
An Invitation to a Breakfast meeting

by AGRA ProVision

Kliek hier om vinnig na die Afrikaanse gedeelte te gaan.
Agra ProVision will host an interactive breakfast meeting to discuss and explain the “farmers catalogue” (“Boere Katalogus”) with the expertise of Dr Joggie Briedenhann. With the cattle auctioning season having started, and the stud auctions about to start, this would be a great platform for farmers and livestock producers to interact with the expert and learn more about the details on the catalogue.

The breakfast session takes place on:

  • Date: 28th of February 2014
  • Venue: Agra/Bank Windhoek Ring (at the Windhoek Show grounds)
  • Time: 7:30 until 9:00

To view the invitation, please open "Know your Farmers' Catalogue".

In preparation for the winter crops, participants will also be introduced to the low pressure Drip Irrigation Kits, known as latest technology that improves on vegetable production. Danie Marais, ProVision’s Technical Advisor: Agronomy & Horticulture, will demonstrate how this “DIY technology” works and answer your questions on small holder farming and urban vegetable production.

Kindly confirm your attendance with Twaku Kayofa by 25 February 2014 via Email twakuk@agra.com.na or by Tel 061 – 290 9364.


Afrikaanse gedeelte

leer jou boere katalogus ken by 'n ontbyt ontmoeting

Agra ProVision hou ‘n ontbyt om die boere katalogus te verduidelik. Hierdie ontbyt word op 28 Februarie vanaf 07:30 – 09:00 by die Agra/Bank Windhoek Ring, Windhoek skougronde onder leiding van Dr Joggie Briedenhann gehou. Dit gee geleentheid aan boere en lewendehawe produsente om meer besonderhede oor die katalogus te bekom. By hierdie geleentheid word ook die “low pressure Drip Irrigation Kits” voorgestel en Mnr Danie Marais, ProVision’s Tegniese Adviseur vir akkerbou en tuinbou sal ‘n demonstrasie van hierdie “kits” gee en vrae oor klein boerdery en groente produksie beantwoord. Verdere besonderhede van Mnr Twaku Kayofa van Agra, Tel 061 2909364, twakuk@agra.com.na.

Comments:

{ 0 comments… read them below or add one }
Leave a comment:
Register here if you are new
or
Login here
E-mail: 
Password: 

Forgot your Password?
Back to Top

Archive 2018
Archive 2017
Archive 2016
Archive 2015
Archive 2014
Archive 2013
Archive 2012
Archive 2011
Facebook  Contact us | Copyright 2012, All rights reserved | Sitemap