Hartebeestloop

NEWS AND EVENTS

The latest News:
MEN AT WORK!
Who could it be now?
Date:
October 2017


And “Who could it be now”? None other than a beautiful broad Bonsmara bull, that made the selection to be used in the stud. Is the tune from the band "Men at work" also in your head now? :)

This "working man" has 45 super-low-maintenance cows now, in a 400 hectare camp in the Namibian Kalahari. All of them bred from grain-free, grass developed cows and bulls – and we continue with the winning recipe! In April 2018 - with hopefully more rain - he will get 55+ cows.

Just shows you, grass developed bulls can also be broad, thick-set and easy fleshing
– and the best part is that they maintain condition, even in the Kalahari.

What do we expect from HIM?

  • a 100 calves per year over 2 breeding seasons!


  • What do we expect from his bull calves?

  • EXACTLY THE SAME!




  • Comments:

    { 0 comments… read them below or add one }
    Leave a comment:
    Register here if you are new
    or
    Login here
    E-mail: 
    Password: 

    Forgot your Password?
    Back to Top

    News Article selected in the Archive of 2013:
    Wenner Landbouweekblad / Breedplan Suider-Afrikaanse Koeigroep van die Jaar 2013
    Date:
    October 2013

    Hartebeestloop voel geweldig trots om aan te kondig dat ons die Bonsmara wenner van Landbouweekblad/Breedplan Suider-Afrikaanse Koeigroep van die Jaar 2013 is!

    Joggie het die prys ontvang op 16 Oktober op die Aldam Vleisbeesskool se afsluitingsfunksie.
    Die Land Bank Koeigroep van die Jaar-kompetisie is georganiseer deur Landbouweekblad & BREEDPLAN, wat ‘n bestuurskomitee en ‘n projekbestuurder aangewys het, om die kompetisie te hanteer. Die kompetisie was oop vir alle stoettelers in Suider-Afrika.

    Om meer te lees oor wat die kompetisie presies behels het asook om van die data te sien (gedeeltelik) wat Hartebeestloop ingestuur het, gaan gerus na "Publications" .

    Die Landbouweekblad van 18 Oktober 2013 (No 1826), verkondig die belang van goeie koeilyne: "Koeie speel ‘n ewe groot rol in die genetiese vordering van ‘n kudde as bulle. Dit maak die aanwys van die Koeigroep van die Jaar een van die belangrikste eerbewyse".

    Landbouweekblad gerig ook verder

    "Die groot waarde van ‘n bul in ‘n beeskudde word gereeld beklemtoon. Sowat 87,5% van ‘n koeikudde word immers binne 3 geslagte deur ‘n bul se teelmateriaal beinvloed. Die koeilyne wat die boer gebruik, is egter net so belangrik want dit is waar bulle vandaan kom, sê dr Michael Bradfield, hoof van Breedplan Suid-Afrika. Daarom is die Land Bank se eerbewys van Landbouweekblad/Breedplan se Koeigroep van die Jaar een van die belangrikste pryse wat tydens die Vleisbeesskool toegeken word.

    Die reproduksiegegewens het 60% van die punte uitgemaak met die oorblywende 40% wat op die koei se prestasie self toegeken is (melk, groei en volwasse koeigewig).

    Lees meer oor wat die kompetisie gehels het

    Om meer te lees oor wat die kompetisie presies behels het asook om van die data te sien (gedeeltelik) wat Hartebeestloop ingestuur het, gaan gerus na "Publications" .

    Ons hoor graag van jou! Gebruik gerus die onderstaande "comments" om met ons te kommunikeer.

    Kliek gerus hierdie sin as skakel sodat die verduideliking oor hoe om die "comments" te gebruik, SAL OOPMAAK:

    Comments:

    { 1 comments… read them below or add one }
    Zelda from Namibia - October 22, 2013, 6:59 am
    Weereens baie geluk aan Hartebeestloop Bonsmara
    Reply
    Leave a comment:
    Register here if you are new
    or
    Login below
    E-mail: 
    Password: 

    Forgot your Password?
    Leave a comment:
    Register here if you are new
    or
    Login here
    E-mail: 
    Password: 

    Forgot your Password?
    Back to Top

    Archive 2017
    Archive 2016
    Archive 2015
    Archive 2014
    Archive 2013
    Archive 2012
    Archive 2011
    Facebook  Contact us | Copyright 2012, All rights reserved | Sitemap