Hartebeestloop

NEWS AND EVENTS

The latest News:
REAP THE BENEFIT!
Date:
October 2017


Joggie has reaped big time this time and everybody here at home (and elsewhere) are immensely proud of him.
He has been appointed the winner of the SOUTHERN AFRICAN STUD BREEDER 2017 for Landbouweekblad/Breedplan at the awards ceremony of Aldam Stockman School DD 19 October. His big smile says it all 😊

But for those knowing Joggie, he has reaped the benefits for what he has not “worked” for, because if you do what you ENJOY doing, you have not worked a single day of your life. LOL!

On a more serious note, this is a biggie for us at Hartebeestloop and we cherish this award!

The home base at Hartebeestloop Bonsmaras knows exactly what it takes to win something like this – hours on hours of dedicated hard work and effort over many years.

Congratulations Joggie, you do us proud!



Comments:

{ 0 comments… read them below or add one }
Leave a comment:
Register here if you are new
or
Login here
E-mail: 
Password: 

Forgot your Password?
Back to Top

News Article selected in the Archive of 2013:
Top 10 Bonsmara Veiling & Boeredag
Auction & Farmers' Day
Date:
June 2013

18 tot 19 JULIE 2013 OP OTJIWARONGO BY DIE AGRA VEILINGSKRALE

Die Top Tien Bonsmara Veiling en Boeredag poog daarin om die Namibiese beesindustrie se behoefte aan gesogte genetika van goed aangepaste diere te voorsien. As stoettelers het ons die verantwoordelikheid om sulke diere onder ekstensiewe toestande vir die produksie van vleis te teel wat terselfdertyd aan verbruikers se behoeftes voldoen. Gevolglik word die Top 10 Bonsmara veiling gehou om deur middel van seleksie, die room van die top bulle wat deur verskeie Bonsmara-telers geteel is, aan kopers beskikbaar te stel. Hierdie diere word spesiaal vir die veiling geselekteer volgens die beginsels van funksionele doeltreffendheid en aanpasbaarheid. LEES MEER...
The concept of the TOP 10 Bonsmara Auction and Farmers’ day is derived from the principle that the Namibian Beef Industry requires superior genetics of well adapted animals to be made available to the Namibian farmers. As stud breeders, we have the responsibility to breed such animals that can be used under extensive conditions in the production of beef to meet the consumer demand. Animals are specifically selected for the auction on the principle of functional efficiency and adaptability. All animals are specifically selected to meet the requirements of the slaughter ox, weaner and general production farming systems. The stud breeders have committed to present animals on auction that will adhere to the best possible quality standards for genetics, animal well fare and veterinarian requirements.

Please click here to jumpstart to the rest of the English section.

Res van die Afrikaanse gedeelte.

Diere wat aangebied word, is die produk van meer as 40 jaar van seleksie en teling deur die onderskeie telers. Die gevolg is dat goed aangepaste dieregenetika van Bonsmaratelers wat in verskillende geografiese gebiede in Namibië geproduseer word op een veiling aan die industrie beskikbaar gestel word. Alle diere is spesiaal geselekteer om aan die vereistes te voldoen van die slagos-, speenkalf- en algemene boerdery-produksiestelsels. Die telers het hulself daartoe verbind om diere op hierdie veiling aan te bied wat voldoen aan die beste moontlike kwaliteitstandaarde vir genetika, dierewelsyn en veeartseny-vereistes.

Saam met die veiling word ’n inligtingsessie aangebied om die jongste tegnologie en verwikkelinge op die gebied van teling en boerdery met die boeregemeenskap te deel. Die inligting behels verskeie aspekte van boerdery. Kundiges op verskeie terreine is genader om hul kennis en die resultate van navorsing aan die Namibiese boere deur te gee. Onderwerpe wissel van hoe om inligting te versamel en hoe om strategie uit te werk, dieresiektes en die identifisering daarvan tot finansiële beplanning vir aftrede. Ons borge sal Mnre Riaan Momberg, Kiep Lepen en Dr Martin Fereira aan die woord stel terwyl Me Dagmar Honsbein ook ‘n lesing sal aanbied.

Inligtingsdag: 18 Julie 2013 (14:00)

  1. Tuinmaak en soortgelyke projekte. Hierdie aksie is spesiaal gemik op almal wat lief is vir tuinmaak. Indien jy enige vrae oor tuinmaak, gifstowwe en wat om wanneer te plant het, moet jy Riaan Momberg se praatjie bywoon! Toegang is gratis.
  2. Dr Martin Fereira, ‘n hoog suksesvolle veearts uit Suid – Afrika, het baie navorsing gedoen oor hoe om veesiektes te identifiseer en hoe om siektebeheer toe te pas. Kom luister vanaf 14:00 na hom.
  3. Me Dagmar Honsbein van Agra se Professionele Dienste afdeling gaan met ons gesels oor inligting versameling en hoe om dit te gebruik om boerdery strategie te ontwikkel. Dit begin om 16:00.
  4. Old Mutual Namibia gaan met ons gesels oor aftreebeplanning. Die lesing begin om 17:00.
  5. Mnre. Kiep Lepen en Japie Bestebreurtje gaan die veilingsdiere bespreek. Ons het dit later in die dag gemaak om almal die geleentheid te bied om die bespreking by te woon. Mnre. Kiep Lepen en Japie Bestebreurtje is beskikbaar om kopers van raad te bedien oor hulle potensiële keuses. Dit begin om 17:45. Hierdie gedeelte word deur Feedpro aangebied. Katalogusse is op die perseel beskikbaar by die kantoor.
  6. Die aand word afgesluit met ‘n steak braai vir aandete. Die etes is teen ‘n billike bedrag te koop. ‘n Kontant kroeg is ook beskikbaar. Standard Bank Namibia sal hierdie deel van die aand aankondig.
  7. Skakel 067-221531 indien u enige navrae mag hê of e-pos ons by info@wagnerbonsmaras.com. Die toegang is gratis, maar alle etes en verversings is vir u eie koste.

Sluit gerus by ons aan vir twee opwindende dae en kom beleef hoe jy waarde tot jou kudde kan toevoeg deur middel van die Bonsmara!

Verblyf

Daar is verskeie baie goeie gastehuise in en rondom Otjiwarongo. Ons beveel sterk aan dat u so vinnig as moontlik plek sal bespreek, aangesien die navraag na plekke groot is. Die lys is as volg:

  • Hadassa B&B +264 67 307505
  • Bush Pillow B&B +264 67 303885
  • Out of Africa +264 67 303397
  • Out of Africa Town Lodge +264 67 302230
  • Lions Den +264 67 304205
  • C’est Si Bon +264 67 301240
  • Falconnest B&B +264 67 302616
  • Otjibamba Lodge +264 67 303133
  • Kamaku Guesthouse +264 67 307408
  • Frans Indongo Lodge +264 67 307946
  • Aloegrove Safari Lodge +264 67 306234
  • Otjiwa Safari Lodge +264 67 306671

Indien u nie plek kry nie, besoek www. namibiareservations.com vir moontlike verdere verblyf in die omgewing.

Top Tien Veiling: 19 Julie 2013 (10:00)

Die beginsel van die veiling is om ’n seleksie van die top bulle van elke teler tesame met stoet- en kommersiële vroulike diere aan te bied.

Samestelling van die veiling

  • Ongeveer 55 geregistreerde, spesiaal geselekteerde, goed aangepaste bulle, wat potensiële stoetbulle insluit.
  • Ongeveer 100 geselekteerde stoet en kommersiële vroulike diere. Die vroulike diere kan oop of dragtig wees.

Dragtige vroulike diere is sodanig gesertifiseer. Top diere is beskikbaar. Alle bulle is getoets vir vrugbaarheid en geslagsiektes. Ons moedig telers aan om teen BVD te ent. Die inentingstatus van alle diere sal met die veiling beskikbaar wees.

Pryse

Ons borge ken pryse toe aan:

  • Koper van die meeste diere
  • Teler van die duurste bul

Praktiese demonstrasies

Mnr. Kiep Lepen sal op 18 Julie 2013 die middag weer ’n praktiese demonstrasie lewer oor hoe die veilingsdiere geëvalueer moet word. Hy sal saam met mnr. Japie Bestebreurtje beskikbaar wees om potensiële kopers met kundige advies by te staan.

Soos in die verlede sal gratis vervoer met karweiers van ons keuse op die koper se eie risiko na u naaste Agra veilingskrale gereël word.
Die volgende bestemmings is ingesluit:
Windhoek, Gobabis, Grootfontein, Otavi, Outjo, Kamanjab, Omaruru, Okahandja. Vervoer na die suide tot Mariental (indien ons genoegsame diere daarheen kan stuur om die vervoerkoste effektief te maak).Voornemende kopers spaar ongeveer N$ 2400 per 100 km!

Let asb op dat indien u van u eie vervoer gebruik maak, geen subsidie betaal sal word nie. Neem kennis dat die koper verantwoordelik is vir die versekering van die diere wat hy gekoop het. As u spesiale vervoerreëlings het, sal die koste daarvan vir u eie rekening wees. Die organiseerdes behou die reg voor om vragte te kombineer na hulle goeddunke ten einde koste te bespaar.

Kontak gerus vir Kiep Lepen by +264811240648 en Ben Mouton by +264811228503. E-pos ons by info@wagnerbonsmaras.com.

Boeredag program

Kliek asb hier om besonderhede van die lekker Boeredag program te sien.

Kom geniet ’n onvergeetlike gebeurtenis op die boerderykalender saam met ons!

Groete

Ben & Corlia Mouton

English section continued
Most of the breeders that are involved with the Top 10 auction have animals that now participate in a phase D growth test. The advantage for any potential buyer is that he/ she know that bulls that have passed a phase D growth test, grows under normal farming conditions. The risk of not knowing if it will perform on the farm is negated.

In addition to the auction, a farmers’ day is presented to communicate and share information with the farming community at large. The information is in relation to various aspects of farming. As a result, we have obtained the services of experts in many fields of farming to impart their knowledge and results of research to you as Namibian farmer. Topics will range from the identification of animal diseases, development of strategies in farming and how to plan your retirement. Our sponsors will introduce you to Dr Martin Fereira, Ms Dagmar Honsbein and Riaan Momberg.

Information day 18 July 2013 (14:00)

  1. Garden maintenance and general gardening will be presented by Mr Riaan Momberg of Efekto. This is a must for everybody that is serious about their gardens. The programme starts at 14: 00 and will run for 90 minutes. Please prepare all your questions that you always wanted to ask.
  2. Dr Martin Fereira, a practicing veterinarian from South Africa will do a presentation on animal deceases and will demonstrate trough slides, how these can be identified. The presentation starts at 14:00.
  3. Ms Dagmar Honsbein of Agra professional services will discuss information gathering and how to develop strategies from this. The presentation starts at 16:00.
  4. Old Mutual Namibia has agreed to talk about retirement planning. The presentation starts at 17:00
  5. Mr Kiep Lepen will demonstrate and show some of the auction animals. We have started this part of the programme at 17:45 to provide enough time for everybody to attend the discussion. This portion of the programme will be sponsored by Feedpro. Messrs Kiep Lepen and Japie Bestebreurtje will be available on site to assist and to advise potential buyers of animals on choices. The auction catalogue will also be available on the premises.
  6. The evening will be concluded with a steak braai. This portion of the programme is sponsored by Standard Bank Namibia.
  7. All participants are reminded that the attendance to the farmers’ day is free of charge, but meals and refreshments will be for sale at the venue. Please phone 067 221531 should you have any queries or e-mail us at info@wagnerbonsmaras.com.

Please join us and learn what value can be added by the Bonsmara to your herd!

Accommodation

Otjiwarongo has several accommodation facilities of high quality. We have listed a few for you. Please arrange as soon as possible for a booking as accommodation could be limited.

  • Hadassa B&B +264 67 307505
  • Bush Pillow B&B +264 67 303885
  • Out of Africa +264 67 303397
  • Out of Africa Town Lodge +264 67 302230
  • Lions Den +264 67 304205
  • C’est Si Bon +264 67 301240
  • Falconnest B&B +264 67 302616
  • Otjibamba Lodge +264 67 303133
  • Kamaku Guesthouse +264 67 307408
  • Frans Indongo Lodge +264 67 307946
  • Aloegrove Safari Lodge +264 67 306234
  • Otjiwa Safari Lodge +264 67 306671

Please visit www. namibiareservations.com should you require alternative accommodation.

Auction 19 July 2013 (10:00)

The principle of the auction will be to have a selection of the top bulls of each breeder on the auction together with stud and commercial heifers.

Auction composition

  •  55 Registered, specially selected well adapted bulls, including potential stud bulls
  • Approximately 100 selected pregnant and “open” stud and commercial heifers of various breeders

Pregnant cows and heifers will be certified as such by a veterinarian. Certificates will be available at the auction.

Prizes

Our sponsors have allocated prizes for:

  •  Buyer of the most expensive bull
  • 
  • Buyer of the most animals
  • 
  • Breeder of the most expensive bull sold.

practical discussion on the auction animals

Mr Kiep Lepen will conduct a practical discussion on the auction animals. The discussion will be held on 18 July 2013 at 17:45.

Mr Kiep Lepen and Japie Bestebreurtje will be available to provide expert advice to potential buyers.

As in the past, transport will be arranged with transporters of our choice, free of charge at your risk to the nearest Agra auction pens at:
Windhoek, Gobabis, Tsumeb, Otavi, Grootfontein, Outjo, Kamanjab, Omaruru and Okahanndja.

Deliveries to the south will be to Mariental if we receive sufficient buyers to make the trip financially viable. Please note that any special instruction in respect of the transport is for the account of the buyer. The buyer also carries all the risk of the animal as soon as the bid is awarded to the buyer.

Please note that the buyer is responsible for insurance of the animals bought. If you have special transport requirements, such will be for your own account. The organisers will have the sole discretion to combine loads to make the transport more economically viable.

Please join us for an unforgettable event on the farming calendar! Please click here to see the programme for the Farmers' Day.

Regards

Ben & Corlia Mouton

Boeredag program / Farmers'Day Programme



FARMERS’ DAY / BOEREDAG

18 Julie 2013 / 18 JULY 2013
Toegang gratis / Admission free
Registrasies vanaf 13H30 / Registrations from 13H30

  • 14H00 – 14H15
    Opening, verwelkoming en bedanking van borge
    Opening, welcome and thanking of sponsors
  • 14H15 – 16H00
    Hoe identifiseer ek die verskillende veesiektes? Dr Martin Fereira vertel en wys ons hoe!
    Presentation on animal deceases and how to identify such by Dr Martin Fereira.
  • 14H15 – 15H30
    Spesiale tuin onderhoud program
    Special programme on garden maintenance
  • 16H00 – 17H00
    Me Dagmar Honsbein van Agra Professionele Dienste, doen ‘n aanbieding oor inligting versameling en strategiese beplanning
    Presentation on how to collect information and how to use it in determining strategies. Ms Dagmar Honsbein of Agra Professional Services tell us how.
  • 17H00 – 17H45
    Ou Mutual praat oor aftreebeplanning
    Old Mutual discuss how to plan for your retirement
  • 17H45 – 18H30
    Bespreking van veilingdiere deur Mnr Kiep Lepen
    Detailed discussion of auction animals and general functional efficiency in cattle by Mr Kiep Lepen
  • 18H30 – 21H00
    Die aand word afgesluit met ‘n steak braai en lekker geseligheid met die Bonsmara telers. Etes en verversings is beskikbaar teen billike pryse.
    An evening meal with a Steak braai and good company with the Bonsmara breeders will bring a close to the information day. Meal tickets and refreshments are available to purchase.

Comments:

{ 0 comments… read them below or add one }
Leave a comment:
Register here if you are new
or
Login here
E-mail: 
Password: 

Forgot your Password?
Back to Top

Archive 2017
Archive 2016
Archive 2015
Archive 2014
Archive 2013
Archive 2012
Archive 2011
Facebook  Contact us | Copyright 2012, All rights reserved | Sitemap