Hartebeestloop

NEWS AND EVENTS

The latest News:
G8 Veiling 2018
30 Augustus 11H30
Date:
August 2018


Dis weer G8 veiling tyd!

Op 30 Augustus bied ons weer top Bonsmara bulle aan by die Windhoek Agra ring, om 11h30. Volg gerus die skakel om al die bulle en beskrywings te besigtig.

Die Bonsmara is bekend as maklike boerbees.

Een van die ras se baie goeie eienskappe is dat meeste bulle op verse en koeie gebruik kan word – in boeretaal staan dit bekend as “All Rounder” bulle. Hierdie is tipiese kalfgemak bulle met ook goeie bouvorm wat swaar speenkalwers en goeie osse sal produseer.

Dit is diè tipe bulle waaruit boere vervangingsverse moet teel – veral as die bulle positief is op melkwaardes. Die verse is gewoonlik “easy fleshing”, sit gou vet aan, kom vinnig in kondisie om bul te vat en het genoeg melk om ‘n goeie kalf te speen.

Dit was dan ook die kriteria wat gebruik is om die G8 veilingsbulle uit te kies. 4 Uit die 5 Hartebeestloop bulle is “All Rounders” en al 5 bulle is positief op melkwaarde.


HART 15-0152 (links) & HART 15-0098 (regs)

Comments:

{ comments… read them below or add one }
Leave a comment:
Register here if you are new
or
Login here
E-mail: 
Password: 

Forgot your Password?
Back to Top

News Article selected in the Archive of 2013:
Kry jou bulle reg vir die veiling
Date:
April 2013


Kyk gerus na die metode wat ons volg om bulle se gewig en kondisie veilingsgereed te kry.
Langtermyn beplanning en vroeg begin, verseker min probleme aan die end. Om die volledige artikel te lees kliek "Kry jou diere reg vir die veiling".

This article is unfortunately only available in Afrikaans.

VEILING PDF DOKUMENTE VIR AFLAAI

Alle dokumentasie rondom ons komende veiling is ook nou in plek. Sien die verskillende PDF dokumente wat afgelaai kan word vir maklike gebruik!

All documentation regarding our coming auction is in place. See the easy to use PDF's for download!

  1. Foto's van alle veilingsbulle is gelaai met regte lotnommers en sien ook die bulbeskrywings
  2. 2013 Veilingsnuusbrief met bul beskrywings in een PDF dokument (2,5 MB)
  3. Bulplakkaat waarop foto's van 48 bulle is, op een PDF dokument (3,1 MB)
  4. Teelwaardes en stambome (728Kb)
  1. Auction bull photographs - in respective lot numbers with bull descriptions are loaded
  2. Hartebeestloop Auction Newsletter 2013 & bull descriptions - see PDF document (2,4 MB)
  3. Bull poster - PDF document (3,1 MB), containing 48 bull photographs
  4. Breeding values and Pedigrees (728Kb)

Comments:

{ comments… read them below or add one }
Leave a comment:
Register here if you are new
or
Login here
E-mail: 
Password: 

Forgot your Password?
Back to Top

Archive 2018
Archive 2017
Archive 2016
Archive 2015
Archive 2014
Archive 2013
Archive 2012
Archive 2011
Facebook  Contact us | Copyright 2012, All rights reserved | Sitemap