Hartebeestloop

NEWS AND EVENTS

The latest News:
GOBABIS WORD WEER ROOI!
Date:
July 2018


Ja, ons kleur weer vir Gobabis ROOI met die Bonsmara Veiling op 9 Augustus by die Agra Veilingskrale! Ons het reeds ons veilingsbulle op die web geplaas en sien meer inligting hier!

Gobabis en omgewing is prima beeswêreld en word geken aan kwaliteit speenkalwers en osse.

Daar is sekere eienskappe wat baie belangrik is om konstant goeie beeste te teel. Dit is groeivermoë – beide voorspeense en naspeense groeivermoë, gemiddelde daaglikse gewigstoename (GDT) en die vermoë van die beeste om weiding om te sit in gewig.

As hierdie eienskappe geneties vasgeteel is in ‘n kudde, is dit permanent en teel jy konstant goeie groeiers en goeie omsetters van gras na gewig. Jou gebruiksbulle het verreweg die grootste invloed) om hierdie goeie eienskap gene vas te teel in jou kudde.

Ek het klem gelê om hierdie “game changer)” eienskappe bulle te kies vir die veiling. Die Hartebeestloop bulle is almal baie goeie groeiers en grasomsetters en sal dit permanent in jou kudde vas teel.

Genomies Verrykte Teelwaarde Indekse (GEBV’s) is tans die mees akkuraatste metode om die vermoë van bulle te bepaal om groeivermoë en voeromset oor te dra na hul nageslag. Die Hartebeestloop bulle se vermoë om die goeie eienskappe oor te dra in kuddes, is baie goed gevestig en hoogs akkuraat.

Hoop om jou te sien op 9 Augustus, 11H30, by die Gobabis Agra Veilingskrale!



Comments:

{ 0 comments… read them below or add one }
Leave a comment:
Register here if you are new
or
Login here
E-mail: 
Password: 

Forgot your Password?
Back to Top

News Article selected in the Archive of 2013:
EMOK Bonsmaras Heifer Evaluation Process
Date:
February 2013
good female animals

Some of the beautiful EMOK heifers to be seen!
Some of the beautiful EMOK heifers to be seen!
Do you want to learn more about the value and importance of good female cattle in your herd? And do you know that heifers show certain characteristics from a young age that can be used to predict their future roles as top cows in your herd?
EMOK Bonsmaras offer you a unique opportunity to learn how to do just that!

Wil jy meer leer oor die waarde van goeie vroulike diere? Het jy geweet dat verse sekere eienskappe alreeds op 'n jong ouderdom wys wat gebruik kan word om hulle rol as toekomstige top koeie te "voorspel"?
EMOK Bonsmaras bied jou hierdie unieke geleentheid!

Om vinnig na die Afrikaanse weergawe te spring, druk hier.

We welcome you all

We cordially invite you to a Bonsmara Heifer Evaluation Process that will take place on Saturday, 20 April 2013 from 09H00 until about 12H00 at Maitland Farm. You are most welcome to stay on afterwards to enjoy a Saturday lunch with the hosts, Marie and Edward Hansen.

Come and learn from the experts – Joggie Briedenhann, Kiep Lepen and Japie Bestebreurtje! It will be a practical, hands-on evaluation that will guide you step-by-step through the selection process. Join us and see how the 6 top pregnant heifers are selected for the upcoming Hartebeestloop Auction DD 31 May 2013.

Only a limited number of guests can be accommodated!

Map to Maitland, district Hochfeldt
Map to Maitland, district Hochfeldt
EMOK Bonsmaras can only accommodate a certain number of guests and we work on a “first-come-first-serve” basis. Should you be interested in this invitation, kindly respond by emailing EMOK: electact@mweb.com.na as soon as possible.

We are really looking forward welcoming you at Maitland (see attached map for directions to the farm).

Kindest regards

Edward Hansen
(EMOK Bonsmaras)



kom leer meer wat behels goeie vroulike diere

Wil jy meer leer oor die waarde van goeie vroulike diere? Het jy geweet dat verse sekere eienskappe alreeds op 'n jong ouderdom wys wat gebruik kan word om hulle rol as toekomstige top koeie te "voorspel"?

Ons verwelkom julle almal!

EMOK Bonsmaras bied jou hierdie unieke geleentheid. Ons nooi jou hartlik uit na die Bonsmara vers evalueringproses op Saterdag 20 April 2013. Dit begin 09h00 op die plaas Maitland en behoort teen middagete afgehandel te wees. Bly gerus en geniet die Saterdag middagete saam met gasheer en gasvrou, Edward en Marie Hansen.

Kom ons leer saam-saam

Kom luister en leer van die kenners - Joggie Briedenhann, Kiep Lepen en Japie Bestebreurtjie. Hierdie is 'n "hands-on" praktiese evaluasie proses wat jou stap vir stap deur die keuringsproses gaan neem. Kom maak mee en sien onder andere hoe die 6 top verse vir die Hartebeestloop veiling van 31 Mei 2013 geselekteer word.

Slegs Beperkte aantal gaste word geakkommodeer

EMOK Bonsmaras kan net 'n beperkte aantal gaste hanteer en werk streng op 'n eerste aanvaarding van die uitnodiging. Antwoord asb direk met 'n epos na EMOK: electact@mweb.com.na so gou doenlik.

Ons sien uit om jou op Maitland te verwelkom. Sien aangehegte kaart na plaas.

Vriendelike groete

Edward Hansen
(EMOK Bonsmaras)

Comments:

{ 0 comments… read them below or add one }
Leave a comment:
Register here if you are new
or
Login here
E-mail: 
Password: 

Forgot your Password?
Back to Top

Archive 2018
Archive 2017
Archive 2016
Archive 2015
Archive 2014
Archive 2013
Archive 2012
Archive 2011
Facebook  Contact us | Copyright 2012, All rights reserved | Sitemap