Hartebeestloop

NEWS AND EVENTS

The latest News:
G8 Veiling 2018
30 Augustus 11H30
Date:
August 2018


Dis weer G8 veiling tyd!

Op 30 Augustus bied ons weer top Bonsmara bulle aan by die Windhoek Agra ring, om 11h30. Volg gerus die skakel om al die bulle en beskrywings te besigtig.

Die Bonsmara is bekend as maklike boerbees.

Een van die ras se baie goeie eienskappe is dat meeste bulle op verse en koeie gebruik kan word – in boeretaal staan dit bekend as “All Rounder” bulle. Hierdie is tipiese kalfgemak bulle met ook goeie bouvorm wat swaar speenkalwers en goeie osse sal produseer.

Dit is diè tipe bulle waaruit boere vervangingsverse moet teel – veral as die bulle positief is op melkwaardes. Die verse is gewoonlik “easy fleshing”, sit gou vet aan, kom vinnig in kondisie om bul te vat en het genoeg melk om ‘n goeie kalf te speen.

Dit was dan ook die kriteria wat gebruik is om die G8 veilingsbulle uit te kies. 4 Uit die 5 Hartebeestloop bulle is “All Rounders” en al 5 bulle is positief op melkwaarde.


HART 15-0152 (links) & HART 15-0098 (regs)

Comments:

{ comments… read them below or add one }
Leave a comment:
Register here if you are new
or
Login here
E-mail: 
Password: 

Forgot your Password?
Back to Top

News Article selected in the Archive of 2013:
Your homework already done!
Jou huiswerk klaar gedoen!
Date:
February 2013

Who wouldn't enjoy somebody else doing their homework for them! Wouldn't it be nice knowing that ALL bulls at an auction have been screened to a T with guarantees in place?

If this appeals to you, do check out the GUARANTEES Hartebeestloop has to offer on our yearly auctions!
We therefore invite you to our auction DD 31 May for a relaxing, pleasant Kalahari experience, promising you years and years of peace of mind with any purchase!
To jumpstart to the English version of our guarantee, please click here.

Hoe lekker sou dit nie wees om na 'n veiling te gaan waar jy met gemoedsrus enige bul kan koop en weet jy kry waarde vir geld? Kyk gerus watter WAARBORG jy aangebied word by Hartebeestloop se jaarlikse veilings!

Ons nooi jou uit na ons veiling op 31 Mei die jaar vir 'n ontspanne en aangename ondervinding in die pragtige Kalahari en jare se gemoedsrus daarna!



Lees meer oor die veilingsvereistes - druk hier.

Comments:

{ comments… read them below or add one }
Leave a comment:
Register here if you are new
or
Login here
E-mail: 
Password: 

Forgot your Password?
Back to Top

Archive 2018
Archive 2017
Archive 2016
Archive 2015
Archive 2014
Archive 2013
Archive 2012
Archive 2011
Facebook  Contact us | Copyright 2012, All rights reserved | Sitemap