Hartebeestloop

NEWS AND EVENTS

The latest News:
G8 Veiling 2018
30 Augustus 11H30
Date:
August 2018


Dis weer G8 veiling tyd!

Op 30 Augustus bied ons weer top Bonsmara bulle aan by die Windhoek Agra ring, om 11h30. Volg gerus die skakel om al die bulle en beskrywings te besigtig.

Die Bonsmara is bekend as maklike boerbees.

Een van die ras se baie goeie eienskappe is dat meeste bulle op verse en koeie gebruik kan word – in boeretaal staan dit bekend as “All Rounder” bulle. Hierdie is tipiese kalfgemak bulle met ook goeie bouvorm wat swaar speenkalwers en goeie osse sal produseer.

Dit is diè tipe bulle waaruit boere vervangingsverse moet teel – veral as die bulle positief is op melkwaardes. Die verse is gewoonlik “easy fleshing”, sit gou vet aan, kom vinnig in kondisie om bul te vat en het genoeg melk om ‘n goeie kalf te speen.

Dit was dan ook die kriteria wat gebruik is om die G8 veilingsbulle uit te kies. 4 Uit die 5 Hartebeestloop bulle is “All Rounders” en al 5 bulle is positief op melkwaarde.


HART 15-0152 (links) & HART 15-0098 (regs)

Comments:

{ comments… read them below or add one }
Leave a comment:
Register here if you are new
or
Login here
E-mail: 
Password: 

Forgot your Password?
Back to Top

News Article selected in the Archive of 2013:
Self-bred bull selection
Gebruiksbul seleksie
Date:
February 2013

Breeders decide on a regular basis which self-bred bulls should be used in the stud for genetic and performance improvement. Throughout many years, Hartebeestloop Bonsmaras have developed a selection system that really works very well. It entails 5 steps and we always end up with carefully selected bulls that have been evaluated on all levels to perfectly suit the needs in our herd. To read the full article, click here.

Telers moet jaarliks besluit watter is die beste bulle vanuit hul eie teling om in hulle stoet te gebruik. Deur die jare het Hartebeestloop Bonsmaras 'n sisteem ontwikkel wat regtig goed werk. Dit behels 5 seleksie stappe en ons eindig dan met geselekteerde bulle wat op alle vlakke goed geëvalueer is tov ons behoeftes in ons kudde. Om die volle artikel te lees, volg hierdie skakel.

Comments:

{ comments… read them below or add one }
Leave a comment:
Register here if you are new
or
Login here
E-mail: 
Password: 

Forgot your Password?
Back to Top

Archive 2018
Archive 2017
Archive 2016
Archive 2015
Archive 2014
Archive 2013
Archive 2012
Archive 2011
Facebook  Contact us | Copyright 2012, All rights reserved | Sitemap