AL DIE VERSKILLENDE UITLEGTE (VIEWS) WAT BESKIKBAAR IS:
Ons is fluks besig om bulbeskrywings te laai en almal sal binne-kort beskikbaar wees. Dankie vir jou geduld!
Sien gerus ook ons nuwe skakels vir die Stoetvaar en Videos net onder die titel van elke bul. Hierdie skakels sal blou-groen vertoon wanneer hulle aktief is.
Hierdie jaar het ons ook 'n nuwe funksie wat jou sal toelaat om bv. slegs die Afrikaanse beskrywings te sien vir 'n bepaalde bul.